Bybelskool

 Babiloniese ballingskap | Kursus 2

November 2023

Aanbieder: Ds. Marius Breytenbach

Sessie 3 | Opvolgkursus – Babiloniese ballingskap

Klik HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 4 | Opvolgkursus – Babiloniese ballingskap

Klik HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 1 | Opvolgkursus – Babiloniese ballingskap

Klik HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 2 | Opvolgkursus – Babiloniese ballingskap

Klik HIER om die handleiding af te laai.

Babiloniese ballingskap | Kursus 1

Aanbieder: Ds. Marius Breytenbach

Sessie 3 | Ballingskap

Klik HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 4 | Ballingskap

Klik HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 1 | Ballingskap

Klik HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 2 | Ballingskap

Klik HIER om die handleiding af te laai.

Bybelskool | November 2022

Om in die mees onverwagte omstandighede vernuwing te beleef

Aanbieder: Ds. Marius Breytenbach.

Sessie 3

Klik HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 4

Klik HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 1

Klik HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 2

Klik HIER om die handleiding af te laai.

Bybelskool 2022 | Romeine

Aanbieder: Ds. Marius Breytenbach

Sessie 3 | Romeine

Sessie 1 | Romeine

Sessie 2 | Romeine

Bybelskool | Geloof wat groei

Aanbieder: Ds. Marius Breytenbach.

Sessie 5

Laai die handleiding vir die sessie HIER af.

Sessie 4

Laai die handleiding vir die sessie HIER af.

Sessie 3

Laai die handleiding vir die sessie HIER af.

Sessie 2

Laai die handleiding HIER af.

Sessie 1

Laai die handleiding vir die sessie HIER af.

Bybelskool | Die klein profete

Aanbieder:  Ds. Marius Breytenbach.

Sessie 11 | Die klein profete | Joël en Obadja

Handleiding: Kliek HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 9 | Die klein profete | Haggai

Handleiding: Kliek HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 10 | Die klein profete | Sagaria en Maleagi

Handleiding: Kliek HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 7 | Die klein profete | Sefanja

Handleiding: Kliek HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 8 | Die klein profete | Habakkuk

Handleiding: Kliek HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 6 | Die klein profete | Nahum

Handleiding: Kliek HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 5 | Die klein profete | Miga

Handleiding: Kliek HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 4 | Die klein profete | Jona

Handleiding: Kliek HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 3 | Die klein profete | Hosea

Handleiding: Kliek HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 2 | Die klein profete | Amos

Handleiding: Kliek HIER om die handleiding af te laai.

Sessie 1 | Die klein profete

Handleiding: Kliek HIER om die handleiding af te laai.

Op reis saam met Paulus in ’n wêreld vol moontlikhede 

Die grootste deel van die Nuwe Testament bestaan uit briewe wat deur Paulus aan die vroeë gemeentes geskryf is.  Dit is dikwels vir ons moeilik om elkeen van Paulus se briewe afsonderlik te  beoordeel en die belangrike nuanses en verwikkelinge wat  in die skrifgedeeltes opgesluit lê, te begryp.  In die aanlyn Bybelskool gaan ons juis dit doen.  Ons gaan in Paulus se voetspore loop en ontdek hoe nuwe moontlikhede vir gelowiges onder leiding van God se Gees in hulle eie leefwêrelde gerealiseer het.

Aanbieder: Ds. Marius Breytenbach

Aanlyn sessies

Sessie 6

Sessie 5

Sessie 4

Sessie 3

Sessie 2

Sessie 1

Bybelskool Materiaal

Sessie 6 | Die laaste fase van Paulus se lewe (Kliek op sessie 6 om die materiaal af te laai)

Sessie 5 | Paulus in Galasië, Fillipi en Korinte (Kliek op sessie 5 om die materiaal af te laai)

Sessie 4 | Paulus in ’n Romeinse wêreld (Kliek op sessie 4 om die materiaal af te laai)

Sessie 3 | Paulus in Antiogië (Kliek op sessie 3 om die materiaal af te laai)

Sessie 2 | Paulus se bekering (Kliek op sessie 2 om die materiaal af te laai)

Sessie 1 | Paulus se vroeë lewe (Kliek op sessie 1 om die materiaal af te laai)

Die aartsvaderverhale  |   Hoe is God vandag by ons?

Die aartsvaderverhale in Genesis 12 – 50 vertel hoe God se nabyheid dié mense en hulle leefwêreld,  te midde van korrupsie, familiekrisisse, ekologiese rampe,  asook politieke en ekonomiese onsekerheid,  geraak het.   Kom reis  saam met Abraham, Isak en Jakob en ontdek hoe nou verweef God in die werklikheid van ons daaglikse bestaan is.  In die lig van die landwye inperking word die kursus nou deur die internet aangebied.  Kyk gerus na die aanbiedings hieronder.  Aanbiedings is ongeveer 45 minute lank.   Geskrewe materiaal is ook beskikbaar en kan hier afgelaai word.


Sessie 4

Sessie 5

Sessie 3

Sessie 2

Sessie 1

Bybelskoolmateriaal

  • Handleiding vir sessie 1  |  Kliek  HIER om dit af te laai.
  • Handleiding vir sessie 2  |  Kliek HIER om dit af te laai.
  • Handleiding vir sessie 3  |  Kliek HIER om dit af te laai
  • Handleiding vir sessie 4  |  Kliek HIER om dit af te laai
  • Handleiding vir sessie 5  |  Kliek HIER om dit af te laai