Kleingroepe

Stellenberg Kleingroepe

Indien jy belangstel om by enige van ons kleingroepe in te skakel, stuur ‘n epos aan navrae@stellenberg.co.za of kontak die kerkkantoor by 021 976 4519.

Gebedsgroepe: 

  • Vrouegebedsgroep: Maandagoggende 09:15 in die kapel.
  • Asemskep-gebedsgroep: Dinsdagaande 18:30 in die kapel.
  • Mannegebedsgroep: Donderagoggende 06:00 in die kafeteria.

Kontakpersoon: Ds. René Potgieter 079 893 8104

Groep vir Huiswerkers:

‘n Groep vir huiswerkers word een keer elke twee weke op ’n Dinsdagaand om 18:30 in die Markplein aangebied. Anene Nortier, 083 581 6930  is die groepleier.

Vrouebybelstudiegroep: 

Die Bybelstudiegroep vir vroue kom tydens die skoolkwartale elke Maandag om 10:00 in die ou kafeteria-area byeen.  ’n Biduurbyeenkoms om 09:15 in die gebedskamer langs die kapel word ook voor die Bybelstudie aangebied.  Kontak gerus die kerkkantoor met enige navrae oor die Vrouebybelstudiegroep.  Enige iemand is welkom om aan te sluit.

Omgeegroepe / Bybelstudiegroepe:

Kontakpersoon: Ds. René Potgieter

079 893 8104 / rene@stellenberg.co.za

Mannegebedsgroep

Die Mannegebedsgroep ontmoet elke Donderdagoggend om 06:00 in die kafeteria. Daar is lekker koffie en beskuit om te vergoed vir die vroeg opstaan. Oud en jonk is welkom. Vir meer navrae kontak gerus die kerkkantoor by 021 976 4519/navrae@stellenberg.co.za

Aanlynvorm:

Indien jy of jou gesin graag by ‘n groep wil inskakel, voltooi asseblief die onderstaande aanlynvorm. Ons sal so spoedig moontlik met jou in verbinding tree. Indien jy of jou gesin graag by ‘n groep wil inskakel, voltooi asseblief die onderstaande aanlynvorm.