Algemene Navrae

Nuwe Intrekkers

Kliek op die skakel vir volledige besonderhede rondom jou inskakeling in die gemeente.

Om te doop

Kliek op die skakel vir volledige besonderhede oor Stellenberg-gemeente se doopplegtighede en doopkursus.

Maria Eatery

Die koffiewinkel op die kerk se terrein funksioneer onafhanklik van die gemeente en word deur Willi en Ronel Botha bestuur. Besoek hulle weeksdae vanaf 07:00 tot 17:00 en Saterdae vanaf 08:00 tot 13:00. Kontaknommer: 021 110 0279. 

Lokaalbesprekings 

Kontak ons kantoor per e-pos (ontvangs@stellenberg.co.za) rondom die verhuringstarriewe van verskillende lokale.

Nissies

Kontak ons kantoor per e-pos (ontvangs@stellenberg.co.za) om ‘n nissie te bespreek of aan te koop.

Begrafnisse

  1. Stel die betrokke leraar in kennis van die sterfgeval.
  2. Stel die begrafnisondernemer in kennis.
  3. Die begrafnisondernemer tref die nodige reëlings met die terreinbestuurder.
  4. Vir enige ander navrae kontak asb. ons tTerreinbestuurder, deon@stellenberg.co.za / 021 976 4519.

Vorm