Kleuterkerk

Kleuterkerk

Kleuterkerk is elke Sondag vanaf 09:00 tot 09:45, tydens skoolkwartale, in die kleuterkerklokaal binne die grootsaal.  ’n Praktiese Bybellessie of Bybelstorie word saam met spel en aktiwiteite vir kleuters aangebied.  Ouers wie se kinders by die kleuterkerk inskakel neem ook sporadies ’n diensbeurt by die kleuterkerk waar.  Let asseblief daarop dat daar geen kleuterkerk tydens langnaweke en skoolvakansies is nie.

Kontak gerus vir Brenda Visser, kinderwerker, brenda@stellenberg.co.za met enige navrae oor die kleuterkerk.