Bedienings

Raak betrokke by die volgende bedienings in die gemeente:

  • Kafeteria – neem een keer ‘n maand ‘n diensbeurt by die kafeteria waar.  Kliek op die skakel vir meer inligting.
  • Eredienswerker – bied hulp aan tydens eredienste met die uitdeel van afkondigingsblaadjies en die verwelkoming van lidmate. Kliek op die skakel vir meer inligting.
  • Sekuriteitsdiens – raak betrokke by die sekuriteitspan wat op aflosbasis motors tydens eredienste oppas.  Kliek op die skakel vir meer inligting.
  • Kampe – die gemeente het ‘n groot en energieke bediening rondom kampe vir jongmense.  Kliek gerus op die skakel vir meer inligting.
  • Kleingroepe – skakel by ‘n kleingroep in en leer so nuwe mense ken.  Kliek op die skakel vir volledige inligting.  Jy kan ook aanlyn aandui by watter kleingroep jy wil inskakel.
  • Gebedsbediening – indien gebed jou passie is, kliek gerus op die skakel vir meer inligting rondom ons gebedsbediening.  Daar is ook ‘n aanlynfunksie waardeur gebedsversoeke deurgegee kan word.
  • Musiekbediening – ons het vier musiekgroepe in die gemeente wat voorsang tydens eredienste lei.  Kliek op die skakel vir meer inligting oor die musiekgroepe en kontakbesonderhede van die musiekleier.