Annibrand Junior (Laerskool kategese)

  • Annibrand Junior byeenkomste (kategese) is weekliks op Sondae na die oggenddienste tot 10:45.
  • ’n Familiediens gerig op gesinne met voorskoolse en laerskoolkinders word Sondae tydens die eerste drie skoolkwartale om 09:00 in die kleinsaal aangebied.  Tydens die vierde kwartaal skakel die familiediens by die oggenddiens om 09:00 in die kerk in. 
  • Kleuterkerk kom op Sondae vanaf 09:00 tot 10:00 in die kleuterkerklokaal in die grootsaal byeen.

Aanlyn kategese inskrywings 2024 (Klik hier)

 

 Sluit by die WhatApp-groepe vir die Annibrand Junior bediening aan

Skandeer die QR-kode met jou selfoonkamera en sluit by die WhatsApp-groepe vir die onderskeie graadgroepe aan om weekliks inligting oor kategese reëlings te ontvang.