Finansiële bydraes

Die gemeente se werksaamhede is afhanklik van finansiële bydraes.  Jy kan jou bydrae op enige van die drie onderstaande metodes maak.

Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief.   2 Kor. 9:7

Elektroniese oorbetaling

ABSA-tjekrekening  | 145 058 0011

Takkode  |  632005

SnapScan-toepassing

Laai die gratis toepassing op jou foon af en volg die stappe.  Jy sal die betaalmiddel ook by ander besighede kan gebruik.

Kyk hoe werk SnapScan

Debietorder

Laai  die debietordervorm hier af, voltooi  en epos na stellenberg@stellenberg.co.za