Om te doop

Ons is saam met u opgewonde oor u kind se doop.  Stellenberg-gemeente se doopgeleenthede is altyd op die eerste Sondag van die maand.  Om u kind vir ’n doopgeleentheid te registreer, voltooi asseblief die aanlyn vorm, deur op die onderstaande foto te klik, of laai die pdf-vorm af, voltooi dit en stuur die per e-pos aan anneke@stellenberg.co.za.

Doopregistrasievorm (Laai af)

 

Rig enige navrae aangaande dope aan anneke@stellenberg.co.za