Kategeseregistrasie

 

Kategese inskrywings

Voltooi asseblief die aanlyn vorm vir beide nuwe en bestaande registrasies.

‘n Registrasiefooi van R200 is betaalbaar per kind vir 2024. Indien jy nie onmiddelik kan betaal nie, of ‘n reëling wil tref vir die betaling, kontak ons gerus by annibrand@stellenberg.co.za

Bankbesonderhede:
Stellenberg Bankrekening
ABSA-tjekrekening: 928 759 2857
Takkode:  632005
Verwysing: Graad + Kind se naam en van

E-pos bewys van betaling na annibrand@stellenberg.co.za