Elektroniese kommunikasie

Ontvang die Stellenberger (nuusblad) en Bulletin per e-pos

Maak seker dat jy op die gemeente se e-posverspreidingslys is.  Die bulletin asook die erediensrooster word weekliks op Vrydae per e-pos na lidmate versend.  Die Stellenberger (nuusbrief) word maandeliks versprei.   Stuur jou e-posadres aan sanel@stellenberg.co.za om by die verspreidingslys aan te sluit, of voltooi die onderstaande vorm.

Daaglikse stemboodskappe deur leraars op jou selfoon

Indien jy graag na die daaglikse boodskap (’n stemopname deur leraars) op jou selfoon wil luister,  stuur asb. ’n WhatsApp,met jou naam + van + stemboodskap na 081 045 2428.  Geen gemorspos word na die groep gestuur nie, slegs die stemboodskappe.

Ontvang die bulletin asook die skakel na die aanlyn oggenddiens op jou selfoon

Ontvang die Bulletin weekliks op Vrydae asook die skakel na die aanlyn oggenddiens weekliks op Vrydae op jou selfoon.  Sodoende kan jy na die preek op jou selfoon kyk.  Stuur asb. ’n  WhatsApp met  jou naam+van+bulletin na  081 045 2428.   Geen gemorspos word na die groep gestuur nie, slegs genoemde korrespondensie.

BULLETIN  |  SAMARITAAN  |  STELLENBERGER

  • Kliek HIER om die bulletin af te laai
  • Kliek HIER om die Stellenberger af te laai