Gebedsgroepe en -versoeke

Gebedsversoeke

Jy is welkom om ’n gebedsversoek op die elektroniese vorm hieronder te  plaas.  Alle gebedsversoeke word vertroulik deur ons gebedsgroephanteer.  Jy kan ook jou gebedsversoek anoniem plaas.

     

    Mannegebedsgroep

    Die mannegebedsgroep ontmoet elke Donderdagoggend om 06:00 in die kafeteria.  Kom maak ‘n draai op pad kantoor toe.  Daar is altyd lekker koffie en beskuit om die dag mee te begin.  Almal is welkom.  Navrae: Why Duvenhage 082 570 5931.

    Asemskep-gebedsgroep

    Sluit gerus elke Dinsdagaand om 18:30 by die gebedsbyeenkoms in die kapel aan.  Almal is welkom.  Navrae: Ds. René Potgieter 079 893 8104.