Annibrand Senior (Hoërskool kategese)

Senior kategese (graad 8 tot 11)

Graad 8’s tot 11’s woon op Sondae die aanddiens om 18:00 in die kerk by en verdeel daarna in kleingroepe vir kategese.

Rig gerus navrae rakende kategse aan sunet@stellenberg.co.za.

Aanlyn kategese registrasie 2024

 

Jeugkamp | 26 tot 28 April

Die jeugkamp word een keer per jaar saam met die jongmense van Klipheuwel aangebied.

Dit is ‘n geleentheid om nuwe vriende te maak, by mekaar te leer, saam te lag en saam in geloof te groei. Alle graad 8’s tot 12’s word uitgenooi om in te skryf.

Klik HIER vir die aanlyn inskrywingsvorm.

 

Bediening vir jongvolwassenes

Kliek HIER vir meer besonderhede oor die bediening vir jong volwassenes en dertig plussers.

Sluit aan by ons WhatsApp-groepe vir verskillende graadgroepe en bedienings om weeklikse nuus en reëlings per WhatsApp te ontvang

Scan die QR-kode hieronder met jou selfoon se kamera om by die groep van jou keuse aan te sluit.