Lydenstydreeks 2024
Kliek HIER om die materiaal vir die Lydenstydreeks af te laai.
Babiloniese ballingskap | Kursus 2
November 2023
Aanbieder: Ds. Marius Breytenbach
Sessie 3 | Opvolgkursus – Babiloniese ballingskap
Klik HIER om die handleiding af te laai.
Sessie 4 | Opvolgkursus – Babiloniese ballingskap
Klik HIER om die handleiding af te laai.
Sessie 1 | Opvolgkursus – Babiloniese ballingskap
Klik HIER om die handleiding af te laai.
Sessie 2 | Opvolgkursus – Babiloniese ballingskap
Klik HIER om die handleiding af te laai.
Babiloniese ballingskap | Kursus 1
Aanbieder: Ds. Marius Breytenbach
Sessie 3 | Ballingskap
Klik HIER om die handleiding af te laai.
Sessie 4 | Ballingskap
Klik HIER om die handleiding af te laai.
Sessie 1 | Ballingskap
Klik HIER om die handleiding af te laai.
Sessie 2 | Ballingskap
Klik HIER om die handleiding af te laai.
Bybelskool | November 2022
Om in die mees onverwagte omstandighede vernuwing te beleef
Aanbieder: Ds. Marius Breytenbach.
Bybelskool 2022 | Romeine
Aanbieder: Ds. Marius Breytenbach
Bybelskool | Die klein profete
Aanbieder: Ds. Marius Breytenbach.
Sessie 11 | Die klein profete | Joël en Obadja
Handleiding: Kliek HIER om die handleiding af te laai.
Sessie 9 | Die klein profete | Haggai
Handleiding: Kliek HIER om die handleiding af te laai.
Sessie 10 | Die klein profete | Sagaria en Maleagi
Handleiding: Kliek HIER om die handleiding af te laai.
Sessie 7 | Die klein profete | Sefanja
Handleiding: Kliek HIER om die handleiding af te laai.
Sessie 8 | Die klein profete | Habakkuk
Handleiding: Kliek HIER om die handleiding af te laai.
Sessie 6 | Die klein profete | Nahum
Handleiding: Kliek HIER om die handleiding af te laai.
Sessie 5 | Die klein profete | Miga
Handleiding: Kliek HIER om die handleiding af te laai.
Op reis saam met Paulus in ’n wêreld vol moontlikhede
Die grootste deel van die Nuwe Testament bestaan uit briewe wat deur Paulus aan die vroeë gemeentes geskryf is. Dit is dikwels vir ons moeilik om elkeen van Paulus se briewe afsonderlik te beoordeel en die belangrike nuanses en verwikkelinge wat in die skrifgedeeltes opgesluit lê, te begryp. In die aanlyn Bybelskool gaan ons juis dit doen. Ons gaan in Paulus se voetspore loop en ontdek hoe nuwe moontlikhede vir gelowiges onder leiding van God se Gees in hulle eie leefwêrelde gerealiseer het.
Aanbieder: Ds. Marius Breytenbach
Aanlyn sessies
Bybelskool Materiaal
Sessie 6 | Die laaste fase van Paulus se lewe (Kliek op sessie 6 om die materiaal af te laai)
Sessie 5 | Paulus in Galasië, Fillipi en Korinte (Kliek op sessie 5 om die materiaal af te laai)
Sessie 4 | Paulus in ’n Romeinse wêreld (Kliek op sessie 4 om die materiaal af te laai)
Sessie 3 | Paulus in Antiogië (Kliek op sessie 3 om die materiaal af te laai)
Sessie 2 | Paulus se bekering (Kliek op sessie 2 om die materiaal af te laai)
Sessie 1 | Paulus se vroeë lewe (Kliek op sessie 1 om die materiaal af te laai)
Die aartsvaderverhale | Hoe is God vandag by ons?
Die aartsvaderverhale in Genesis 12 – 50 vertel hoe God se nabyheid dié mense en hulle leefwêreld, te midde van korrupsie, familiekrisisse, ekologiese rampe, asook politieke en ekonomiese onsekerheid, geraak het. Kom reis saam met Abraham, Isak en Jakob en ontdek hoe nou verweef God in die werklikheid van ons daaglikse bestaan is. In die lig van die landwye inperking word die kursus nou deur die internet aangebied. Kyk gerus na die aanbiedings hieronder. Aanbiedings is ongeveer 45 minute lank. Geskrewe materiaal is ook beskikbaar en kan hier afgelaai word.
Bybelskoolmateriaal
-
Handleiding vir sessie 1 | Kliek HIER om dit af te laai.
-
Handleiding vir sessie 2 | Kliek HIER om dit af te laai.
-
Handleiding vir sessie 3 | Kliek HIER om dit af te laai
-
Handleiding vir sessie 4 | Kliek HIER om dit af te laai
-
Handleiding vir sessie 5 | Kliek HIER om dit af te laai