Die gemeente se werksaamhede is afhanklik van finansiële bydraes. Jy kan jou bydrae op enige van die drie onderstaande metodes maak.
Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. 2 Kor. 9:7
Elektroniese oorbetaling
ABSA-tjekrekening | 145 058 0011
Takkode | 632005
SnapScan-toepassing
Laai die gratis toepassing op jou foon af en volg die stappe. Jy sal die betaalmiddel ook by ander besighede kan gebruik.
Debietorder
Laai die debietordervorm hier af, voltooi en epos na stellenberg@stellenberg.co.za