Vraelys | Strategiese beplanning

Ons wil graag bepaal hoe lidmate die gemeente se funksionering te midde van die Covid-19-pandemie beleef het, asook die invloed wat die inperkingsmaatreëls op lidmate se persoonlike geloofslewe het.

Voltooi gerus die anonieme vraelys aanlyn, deur op die onderstaande skakel te kliek.  Geen persoonlike besonderhede, soos e-posadresse, word in die proses gestoor nie.

Vraelys | Strategiese beplanning