’n Vakansieprogram word vanaf 3 tot 6 Julie vanaf 09:00 tot 12:00 in die saalkompleks vir laerskoolkinders aangebied. Die jongspan gaan op ’n avontuur in die Wilde Weste. Koste beloop R240 per kind vir al vier dae of R70 per dag indien kinders nie die hele program bywoon nie. Voltooi asb. die aanlyn inskrywingsvorm so gou moontlik.
Navrae: Brenda Visser by brenda@sellenberg.co.za