Uitreike Junie/Julie 2022

Jy word uitgenooi om deel te wees van ons gemeente se uitreikspanne.  Ons wil graag hê dat jy dit biddend moet oorweeg en dan vir ons ‘n aanduiding gee by watter span jy wil aansluit. 

Die volgende drie uitreike word beplan:

  • Uitreik na Calitzdorp en Beaufort-Wes 25 tot 30 Junie
  • Uitreik na Leeu-Gamka 1 tot 6 Julie

Laai die aansoekvorm af, voltooi en stuur aan sunet@stellenberg.co.za.

AANSOEKVORM

 

Navrae kan aan ds. Why Duvenhage gerig word by why@stellenberg.co.za