
Stellenberg Uitreik inskrywings
Voltooi asseblief die aanlyn vorm om in te skryf vir een of meer van Stellenberg se uitreike.
‘n Kopie van die inskrywingsvorm word gestuur aan die ingevulde e-pos adres wanneer die vorm ingedien word.
Hierdie jaar reik ons uit na Beaufort-Wes, Leeu Gamka en Calitzdorp.
In die vorm kan jy ‘n eerste en tweede keuse aandui.
Indien jy op beide jou eerste en tweede keuse uitreik wil gaan, stuur gerus ‘n e-pos aan sunet@stellenberg.co.za om dit aan te dui.
Bankbesonderhede:
Stellenberg Bankrekening
ABSA-tjekrekening: 928 759 2857
Takkode: 632005
Verwysing: (sien verwysings vir onderskeie uitreike in die inskrywingsvorm)
ABSA-tjekrekening: 928 759 2857
Takkode: 632005
Verwysing: (sien verwysings vir onderskeie uitreike in die inskrywingsvorm)
Koste: (sien kostes vir onderskeie uitreike in die inskrywingsvorm)
E-pos bewys van betaling na sunet@stellenberg.co.za