Donderdag 14 April 2022
Nagmaal in die kerk om 19:00 | Ds. Johan Visser
Goeie Vrydag 15 April 2022
Erediens in die kerk om 09:00 | Ds. René Potgieter (2)
Jesaja 53:1-2 | God se genadestorie
Paassondag 17 April 2022
Nagmaal in meditatiewe styl om 06:30 in die kerk | Ds. Dietmann (4)
Oggenddiens om 09:00 in die kerk | Ds. Duvenhage (3)
Johannes 20:19-31 | Opstandingstroos: Vrede vir julle!