Ds. Marius Schoombie is beroep as nuwe voltydse leraar van die gemeente met die fokus op jeug. Hy en sy vrou, Pauline sluit vanaf 1 Julie 2022 by Stellenberg-gemeente aan.
Sy intreepreek is net na die skoolvakansie op Sondag 24 Julie om 18:00 tydens die Relevantdiens in die kerk.