Tema | Van aangesig tot aangesig
13 tot 16 Maart in die kerk en aanlyn
Sondag 13 Maart om 18:00 in kerk
’n Simfonie van gebed met sang en gebede saam met Raymondo en Johannes van Staden-Slabbert. Die Relevantdiens word om 18:00 in die kleinsaal aangebied.
- Geen vooraf besprekings is nodig nie.
Ds. Andries Cilliers bied vanaf 14 tot 16 Maart om 19:00 in die kerk en aanlyn die volgende drie-dag-kursus aan:
- Geen vooraf besprekings is nodig nie.
- Die kursus is gratis, maar donasies sal waardeer word.
Maandag 14 Maart | Van aangesig tot aangesig met God (Numeri 6:22-27)
Dinsdag 15 Maart | Van aangesig tot aangesig met iemand na wie ek verlang (1 Tessalonisense 2:17-20; 3:6-13)