January 15, 2018
Oggenddiens 14 Januarie 2018 (Ds. Callie Visagie)
Jy kan die preek op jou rekenaar aflaai (download) deur die volgende stappe te volg:
- Staan met jou rekenaarmuis op die skakel LAAI PREEK AF.
 - Regskliek en kies – SAVE LINK AS. / SAVE AS || Kies dan waar jy dit wil stoor, en druk SAVE.
 - Stoor dit dan op jou rekenaar en luister op ’n gepaste tyd.
 
‘n Keuse vir 2018
Joshua 24:15-15