Oggenddiens 1 November 2020 (Ds. Callie Visagie)

November 2, 2020

Oggenddiens 1 November 2020 (Ds. Callie Visagie)

Jy kan die preek op jou rekenaar aflaai (download) deur die volgende stappe te volg:

  1. Staan met jou rekenaarmuis op die skakel LAAI PREEK AF.
  2. Regskliek en kies – SAVE LINK AS. / SAVE AS || Kies dan waar jy dit wil stoor, en druk SAVE.
  3. Stoor dit dan op jou rekenaar en luister op ’n gepaste tyd.