Die mannebediening nooi alle mans in die gemeente en ook diegene buite die gemeentegrense na die mannebraai en lofprysingsaand op Vrydag 18 Februarie om 18:00 in die markplein en die kerk. Koste slegs R50 per persoon. Jy hoef niks saam te bring nie.
Bespreek jou plek voor 16 Feb. by lindy@stellenberg.co.za, of stuur ’n WhatsApp na ds. Why Duvenhage by 082 570 5931.