Klouterkerk
Sondag 11 Maart 09:00 in die Grootsaal
Gesinne met babas en kleuters word hartlik uitgenooi na die Klouterkerk byeenkoms op Sondag 11 Maart om 09:00 in die Grootsaal. Dit is ‘n informele geleentheid wat ingerig word om ouers met jong kinders te akkomodeer.
Hou die bulletin dop vir Klouterkerkbyeenkomste.