Ons nooi jou graag na die Kerssangdiens wat op Sondag 28 November om 08:30 in die kerk aangebied word. Geen vooraf besprekings is nodig nie. Die familie– en meditatiewe diens sluit ook by die Kerssangdiens aan. Gaskunstenaars by die Kerssangdiens is:
Johannes en Raimondo van Staden-Slabbert, operasangers
Cape Peninsula Chamber Orchestra se koperblaas kwintet.
Dit beloof om ’n mooi geleentheid gevul met Kersmelodieë, te wees.