add_filter( 'allow_password_reset', '__return_false' ); Bediening vir studente en werkende jongmense - Stellenberg Gemeente

Bediening vir studente en werkende jongmense

Bediening vir studente en werkende jongmense

Skandeer die onderstaande QR-kodes met jou selfoon se kamera om by die WhatsApp-groep van jou keuse aan te sluit en bly sodoende op hoogte van aktiwiteite wat aangebied word.

Kontak ds. Marius Schoombie (schoombie@stellenberg.co.za / 083 635 1523) met enige navrae oor die bediening.