Gespreksgeleenthede | Om ‘n verskil te maak

Ons kwartaalfokus is: Om ’n verskil te maak.  Om hierby aan te sluit voer ons die volgende drie weke gesprekke met kundiges oor aktuele  kwessies.  Ons dink na oor hoe die Here van ons verwag om binne die konteks van ons beroepe en gemeenskappe met ’n verskil te leef.  Die tweede gespreksgeleentheid in die reeks is:

Maandag 29 Augustus 2022 19:00 in die kerk

Diversiteit in ons skole                                                       

Spreker: Dr. Heinie Brand, oudskoolhoof van Laerskool Eversdal

Toegang is gratis.