Op 31 Januarie hervat die Meditatiewe-, familie- en Relenvandienste almal aanlyn. Die familie- en Relevantdiens word direk uitgesaai op die tye soos onder uiteen gesit terwyl die oggend- en meditatiewe dienste as opnames aanlyn beskikbaar is en dus vanaf 06:00 Sondagoggende, asook enige dag en tyd daarna, aanlyn gekyk kan word.
Oggenddiens aanlyn vanaf 06:00 | Ds. Marius Breytenbach
Meditatiewe diens aanlyn vanaf 06:00 | Ds. Philipp Dietmann
Familiediens direkte uitsending om 09:30 | Ds. René Potgieter
Jeugdiens direkte uitsending om 18:00 | Ds. Hanno Ackerman