Die preektema vir Septembermaand is: In verwondering . . . Psalm 19
Sondag 23 Julie 2023
Oggenddiens om 09:00 in die kerk | Ds. Potgieter (3)
Familiediens om 09:00 in die kleinsaal | Ds. Breytenbach (9)
Kleuterkerk om 09:00 in die grootsaal
Meditatiewe diens om 09:00 in die kapel | Ds. Dietmann
Aanddiens om 19:00 in die kerk | Ds. Schoombie
Annibrand Junior en Senior kleingroepe hervat op Sondag 23 Julie.