Teksvers Efesiers 1:18. “Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, 19en hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag 20wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het”
Hoop is vir baie van ons, veral na hierdie jaar ’n moeilike woord. Maar die interresante ding van hoop is dat dit ons nooit los nie. Hoop is hardkoppig en lê altyd maar onder die oppervlak. As Paulus praat van hoop, praat hy nie van ’n flietende gevoel nie, hy praat nie van hoop vir eendag nie, maar hoop vir vandag en nou. Hoop nooi ons uit om ’n mooier toekoms te verbeel maar terselfde tyd vandag te leef en vandag teenwoordig te wees. Daarom vra hoop van ons om onself oop te stel vir dit wat nog nie is nie, vir dit wat ons nog nie kan sien nie. Ek lees graag ’n seëngebed van Jan Richardson
Blessing of Hope
So may we know
the hope
that is not just
for someday
but for this day—
here, now,
in this moment
that opens to us:
hope not made
of wishes
but of substance,
hope made of sinew
and muscle
and bone,
hope that has breath
and a beating heart,
hope that will not
keep quiet
and be polite,
hope that knows
how to holler
when it is called for,
hope that knows
how to sing
when there seems
little cause,
hope that raises us
from the dead—
not someday
but this day,
every day,
again and
again and
again.