Bordspeletjie bekendstelling

Saterdag 19 November 08:30 tot 10:30

Die Turkeys and Eagles-bordspeletjie is ’n opwindende hulpmiddel wat families instaat stel om gesprekke oor God se hart te over.  Die bekendstelling van die speletjie is op  Saterdagooggend 19 November vanaf 08:30 tot 10:30 in die kleinsaal.

Ons beveel aan dat kategeteleiers, ouers en uitreikleiers die gratis opleiding en die bekendstelling van die video bywoon.  Registreer asb. vir opleiding deur op die onderstaande skakel te klik en die vorm aanlyn te voltooi. 

Registrasie vir opleiding

Kyk gerus die onderstaande video om meer van die bordspeletjie te wete te kom.