Ons is saam met u opgewonde oor u kind se doop. Stellenberg-gemeente se doopgeleenthede is altyd op die eerste Sondag van die maand. Om u kind vir ’n doopgeleentheid te registreer, voltooi asseblief die aanlyn vorm, deur op die onderstaande foto te klik, of laai die pdf-vorm af, voltooi dit en stuur die per e-pos aan anneke@stellenberg.co.za.
Doopregistrasievorm (Laai af)
Rig enige navrae aangaande dope aan anneke@stellenberg.co.za