BELYDENISAFLEGGING
Daar is op 1 Maart geleentheid vir jongmense of tieners om hulle geloof voor die gemeente te bely. Laai gerus die INLIGTINGSTUK waarin die proses vir belydenisaflegging uiteengesit word af, en gaan dit noukeuring deur. Laai die AANSOEKVORM vir belydenisaflegging ook af, voltooi en stuur per e-pos na sunet@stellenberg.co.za of handig dit by die jeugkantoor in.