add_filter( 'allow_password_reset', '__return_false' ); Blokdiens vir kleuters en ouers - Stellenberg Gemeente

Blokdiens vir kleuters en ouers

Ons nooi alle kleuters en hulle ouers na ’n spesiale erediens op Sondag 26 Januarie om 09:00 in die jeuglokaal.  Kontak gerus ons kinderwerker, Brenda Visser by brenda@stellenberg.co.za met enige navrae.