add_filter( 'allow_password_reset', '__return_false' ); Kosprojek - Stellenberg Gemeente

Kosprojek

Die kosprojek lewer tans voedselhulp aan 20 gesinne in die omgewing en ondersteun ook gesinne wat deur BADISA en die Ruyterwacht Senior Sentrum  bygestaan word.  Bydraes van nie-bederfbare kositems moet asb. voor 28 Januarie by die kerkkantoor afgegee word, of kontantbydraes kan per EFT na              ABSA-tjekrekening  145 058 0011, takkode 632005,  verwysing KOSPROJEK oorbetaal word.