Vanaf 29 Nov. tot 1 Des. by die Guano Cave Resort, Montagu. Bespreek jou staanplek direk by die kampeerterrein en dui asseblief aan dat jy deel van Stellenberg-gemeente se blokbespreking is.
Kontak die kampeerterrein by: 084 553 4187 of www. montaguguanocave.co.za. Volledige inligting t.o.v. beskikbare akkommodasie en tariewe is op die kampteerterrein se webwerf beskikbaar.