Sondagviering

Tee en koffie in die kerktuin

Geniet gratis tee en koffie is na ons oggenddienste in die tuin voor die kerkgebou beskikbaar

Te koop in die markplein

Cappucino’s, lattes, filterkoffie en tee asook heerlike eetgoed wat deur die MARIA-restaurant voorberei word, is na die oggenddienste te koop.

  • Cappuccino’s (R30)
  • Lattes (R30)
  • Filterkoffie (R15)
  • Tee (R10)
  • Koek (R25)
  • Gevulde croissants (R45)
  • Wraps (R45)
  • Toebroodjies (R45)
  • Kolwyntjies (R15)
  • Koeldrank (R15)

Kaartfasiliteite en SnapScan is beskikbaar vir aankope.

Help asseblief

Ons het vrywillige helpers nodig wat bereid is om ons afwisselend op Sondae vanaf 09:45 tot 10:45 in die markplein te help met die verkoop van eetgoed en met die bediening van tee en koffie in die kerktuin of markplein. Geen opwaswerk betrokke nie.

Indien jy bereid is om te help, meld asb. Sondagoggend by die verkooppunte aan, of kontak ontvangs by die kerkkantoor,

021 976 4519 / ontvangs@stellenberg.co.za