Dagstuk | Vrydag 1 Desember 2023

Baie van ons het soms die ervaring dat die lewe oorweldigend kan wees, veral in hierdie laaste paar weke van die jaar. Daar is soveel goed wat ons tyd en energie steel en wat ons tot laat in die aand wakker hou. Van ons voel uitgebrand en ander vind dit moeilik om balans te vind tussen deur verantwoordelikhede en verwagtinge. Baie van ons se diep behoefte is om dit wat swaar op ons rus, af te skud, en dalk vir die eerste keer in ’n lang tyd, asem te haal en te rus in die Here se teenwoordigheid. Miskien wil jy vandag ’n paar oomblikke van stilte neem en dit wat swaar op jou druk, na die Here bring. Ontvang dan die seën, dat die Here vir jou rus wil gee. Rus wat niks van jou vra nie en sag op jou lê.

Ek lees graag vir jou ‘n gebed van Henri Nouwen

O Lord, Life passes by swiftly. Events that a few years ago kept me totally preoccupied have now become vague memories; conflicts that a few months ago seemed so crucial in my life now seem futile and hardly worth the energy; inner turmoil that robbed me of my sleep only a few weeks ago has now become a strange emotion of the past; books that filled me with amazement a few days ago now do not seem as important; thoughts that kept my mind captive only a few hours ago have now lost their power and have been replaced by others. . . . Why am I continuously trapped in this sense of urgency and emergency? Why do I not see that you are eternal, that your kingdom lasts forever, and that for you a thousand years are like one day? O Lord, let me enter into your presence and there taste the eternal, timeless, everlasting love with which you invite me to let go of my timebound anxieties, fears, preoccupations, and worries.Lord, teach me your ways and give me the courage to follow them.