Ons nooi alle vrouens en meisies om aan te sluit by ons vroueoggend wat op 9 Augustus (Vrouedag) om 09:30 in die kleinsaal aangebied word. Kaartjies teen R200 elk sluit ontbyt, sap, tee en koffie in. Gasspreker: Alicia Buckle, eienaar van ’n bekende grimeerskool in die Paarl. Gaskunstenaars: Die Edna’s. Kaartjies te koop by Charlotte, 021 976 4519/charlotte@stellenberg.co.za.