Belydeniskamp 2023 Inskrywing

Belydeniskamp inskrywings

Voltooi asseblief die aanlyn vorm vir die belydeniskamp.
‘n Kopie van die inskrywingsvorm word gestuur aan die ingevulde e-pos adres wanneer die vorm ingedien word.

Die inskrywingsgeld vir die kamp is R520.
Die inskrywingsgeld dek nie die volle bedrag van die kamp nie, die gemeente dek ‘n gedeelte van die kostes.

Bankbesonderhede:
Betaling:
Stellenberg Bankrekening
ABSA-tjekrekening: 928 759 2857
Takkode:  632005
Verwysing: Belydeniskamp+ Naam & Van

E-pos bewys van betaling na sunet@stellenberg.co.za