Stellenberg & Sonstraal gemeentes, in vennootskap met Hoërskool stellenberg bied aan
Into The Unknown: ’n Kamp waar ons jou gaan help om ’n gemaklike oorgang na die onbekende van hoërskool te maak.
- Wanneer: 12 – 14 Januarie 2024
 - Vertrek : Frydag 13 Jan. 13:00 vanaf Stellenberg Gemeente (registrasie @12:00)
 - Terug: Sondag 14 Jan. 13:00
 - Waar : Apostel Battery, Llandudno
 - Koste : R 750
 
Gr 8s: Klik HIER om in te skryf
Leiers: Klik HIER om in te skryf
Entries closed.
Noodkontaknommers tydens die kamp | Emergency contacts during the camp:
Ds. Marius Schoombie – 083 635 1523
Ds. Marius Louw – 081 219 3693
				
					
		
					