
Ons kwartaalfokus is: Om ’n verskil te maak. Om hierby aan te sluit voer ons die volgende drie weke gesprekke met kundiges oor aktuele kwessies. Ons dink na oor hoe die Here van ons verwag om binne die konteks van ons beroepe en gemeenskappe met ’n verskil te leef. Die tweede gespreksgeleentheid in die reeks is:
Maandag 29 Augustus 2022 19:00 in die kerk
Diversiteit in ons skole
Spreker: Dr. Heinie Brand, oudskoolhoof van Laerskool Eversdal
Toegang is gratis.