Pinkster 2022

Pinkster 2022

Die ritmes van die lewe wat ons help om te behoort

Prediker: Ds. Johan Visser

Handleiding vir die Pinksterreeks – klik deur om die handleiding af te laai.

Kyk aanlyn na die Pinsterreeks deur HIER te kliek.

  • Aandpinkster

Maandag 30 Mei tot Donderdag  2 Junie om 19:00 in onderskeidelik die kerk en kleinsaal.  Sop en brood word na die dienste in die markplein bedien.  Alle Pinksterdienste is in die kerk en aanlyn.

  • Oggendpinkster

30 Mei tot 3 Junie om 10:00 |  Prediker: Mike van Deventer

  • Pinksterfees

’n Gesamentlike oggenddiens in die kerk. Die familie- en meditatiewe dienste sluit ook by die Pinksterfees in die kerk aan.

Pinksterhandleiding

’n Pinksterhandleiding wat by die Pinksterreeks aansluit, kan HIER afgelaai word en gedrukte kopieë sal ook in die voorportaal van die kerk beskikbaar wees.

Sop

Sop word saans na die Pinksterdienste in die markplein bedien.

Kinderpinkster 29 Mei tot 2 Junie om 19:00 in die kleinsaal

 

Kleuterpinkster 29 Mei tot 2 Junie om 19:00 in die kleuterkerklokaal