Paasdienste 2022

Donderdag 14 April 2022

Nagmaal in die kerk om 19:00 | Ds. Johan Visser

Goeie Vrydag 15 April 2022

Erediens in die kerk om 09:00 | Ds. René Potgieter (2)

Jesaja 53:1-2 | God se genadestorie

Paassondag 17 April 2022

Nagmaal in meditatiewe styl om 06:30 in die kerk | Ds. Dietmann (4)

Oggenddiens om 09:00 in die kerk | Ds. Duvenhage (3)

Johannes 20:19-31 | Opstandingstroos:  Vrede vir julle!