Gemeentebraai Vrydag 4 Februarie 1:00

Alle lidmate, veral diegene wat nuut by die gemeente aangesluit het, word uitgenooi na die gemeentebraai op  Vrydagaand 4 Februarie.  Dit is ’n heerlike informele geleentheid waar ’n mens ander lidmate kan leer ken.   Bring jou eie vleis, drinkgoed, slaai, eetgerei en glase.  Kole word voorsien en sal vanaf 19:00 gereed wees.