Aanbieding van eredienste en kategese

Eredienste

Eredienste word tot verdere kennisgewing, tans slegs aanlyn aangebied.  Kliek HIER om na die aanlyn dienste te kyk.

Kategese

Daar is geen kategesebyeenkomste tydens die skoolvakansie nie.