Vrouekonferensie
4 tot 7 April vanaf 09:00 tot 15:00.
Die kursus gebaseer op kunsterapie sluit middagete, asook alle kunsmateriaal wat tydens die kursus gebruik word in.
Aanbieders: Dr. Hennie en Elna Kotze.
Daar is slegs plek vir 30 vrouens bo die ouderdom van 19 jaar.
Koste: R1050 per persoon.
Besprekings by: sos@stellenberg.co.za