Skep asseblief, indien jy te veel kos gaarmaak, ’n bord kos vir ’n minderbevoorregte persoon uit en vries dit. Jy kan dit in bevrore formaat by die kerkkantoor afgee op weeksdae tussen 08:00 en 13:00.